Pous Nicolaas III

Pous Nicolaas III
Geboortenaam Giovanni Gaetano Orsini
Pontifikaat begin 25 November 1277
Pontifikaat eindig 22 Augustus 1280
Voorganger Johannes XXI
Opvolger Martinus IV
Gebore 12 Desember 1216
Rome, Italië
Sterf 22 Augustus 1280
Viterbo, Italië
Ander pouse genaamd Nicolaas

Nicolaas III was die 188ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1277 tot 1280 na 'n sedis vacatio van agt maande.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy